<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>C</key>
<aka>Aandgesang, Lied Vyf honderd drie en sestig</aka>
<tempo>72</tempo>
<time_sig>4/4. Only Strings</time_sig>
<title>Aan U o God my dankgesange</title>
<lyrics>[V1]
. C                      Dm
 Aan U, o God, my dankgesange -
.         G               C
 U wil ek in my aandlied prys!
.               Em   Am       Dm
 Al kwyn die sonlig teen die hange,

[C1]
.             G             C
   U lig, my lig, sal hoër rys
.  F          C        G    C
   U lig, my lig, sal hoër rys

[V2]
.C                       Dm
 U het my met u guns versadig
.           G          C
 en as 'n Vader my beskerm;
.       Em     Am        Dm
 met seëninge, so milddadig,

[C2]
.            G             C
   U dag en nag oor my ontferm
.  F         C      G      C
   U dag en nag oor my ontferm

[V3]
.C                           Dm
 Ek weet aan wie'k my toevertrou het,
.           G              C
 al wissel dan ook dag en nag;
.            Em      Am     Dm
 ek ken die Rots op wie'k gebou het,

[C3]
.             G              C
   van wie ek al my heil verwag
.   F         C      G       C
   van wie ek al my heil verwag

[V4]
. C                          Dm
 Eens aan die einde van my lewe
.             G              C
 sal ek van sorge en moeite vry,
.          Em     Am     Dm
 vir elke dag my hier gegewe

[C4]
.           G             C
   U hoër, reiner loflied wy
.  F         C      G     C
   U hoër, reiner loflied wy
.  F        C      G      C
   U hoër, reiner loflied wy</lyrics>
</song>